Evraz Highveld Steel: Solidariteit wil lede beskerm
Solidariteit | 1 June 2015
Die vakbond Solidariteit het gese hy sal sy lede by Evraz Highveld Steel and Vanadium, wat eersdaags met ‘n Sakeredding begin, se belange beskerm. Solidariteit tree namens 350 van die maatskappy se 2 400 werknemers in Emalahleni (Witbank) op Inge Strydom berig.
Stay Connected