Laer rente laat landbou asem skep
04 Aug 2017 | Carien Kruger
’N VERLAGING in die rentekoers, al is dit hoe klein, is goeie nuus vir die landbousektor. “Die landbou is ’n bedryf met hoë insetkoste en enige kontantvloei-inspuiting danksy die rentekoersvermindering kan die hoeveelheid benodigde krediet beperk,” sê mnr. Daniel Terblanche, ’n mededirekteur van Deloitte.
Stay Connected